
Ek gesels met Karlien oor Nucleo
Nucleo werk wonders vir jou EN jou kinders.
Ek het by Karlien gaan inloer om te gesels oor hoekom sy en haar gesin so mal is oor Nucleo. En dit was so lekker om te hoor hoeveel beter pragtige klein Elah doen op Nucleo. Werklik ‘n wonderwerk!
Nucleo works wonders for you and your kids.
I went to visit Karlien to chat about why she and her family are so crazy about Nucleo. And it was so nice to hear how much better beautiful little Elah is doing on Nucleo. Truly a miracle!
Here is my chat in English below: